Borrie ( Turmeric ) dokter oud-Bok glo perdfris

By: Your Health Shop ( Vergottini's Health )  06-01-2011
Keywords: weight loss, Natural Products, lose weight

    

Die oud-Springbok-rugbyspeler Rob Louw – tot onlangs toe nog ernstig siek weens kanker – eet borrie om te lewe.

In November en Desember verlede jaar is Louw (54) met die hulp van die sakemagnaat Johann Rupert in , vir metastatiese melanoom, ’n aggressiewe velkanker, behandel.

Die personeel by die M.D Anderson-kankersentrum het hom vertel van ’n “wonderboek” oor kankerbestryding – Anticancer: of Life, deur David Servan-Schreiber.

Louw het dit gelees en dit het sy lewe verander.

Hy is nou terug by die huis en oënskynlik springlewendig en gesond – en hy skryf dit toe aan die boek.

“Dit gaan goed en ek is positief. Ek word volgende week weer getoets of ek kankervry is,” sê hy.

Louw het die afgelope Vrydag na sy huis in Durbanville teruggekeer nadat hy ’n paar dae iewers aan die kus gaan branderplankry het.

Servan-Schreiber se raad – om veral borrie, asook swartpeper en groentee – by jou daaglikse dieet in te sluit, is ’n leefwyse vir die hele Louw-gesin.

“Ons eet so twee, drie keer per week kerrie, hoofsaaklik om die borrie in te kry,” vertel Louw. “Ons hou in elk geval baie van kerrie.”

En dan is daar Louw se “perfekte kon­kok­sie – nie lekker nie, maar goed vir ’n mens”: Dis om soggens vroeg groentee, gemeng met borrie en swartpeper, te drink. Die tee moet minstens 10 minute trek, sê hy.

“Gooi ’n bietjie lemoen by as dit te sleg is. Of gooi die borrie en swartpeper in sop of by vis.”

Louw se oudste dogter, Roxy, ’n model en kranige branderplankryer, drink daagliks saam met haar pa dié mengsel. Die swartpeper help glo dat jou liggaam die borrie beter absorbeer.

Volgens Louw het ’n kankernavorser aan hom vertel navorsing word nou gedoen oor borrie se kankerwerende eienskappe.

Daar is ook bevind die voorkoms van kanker in Indië is laag, moontlik vanweë die ruim gebruik van dié spesery daar.

Servan-Schreiber se boek is soos ’n gesondheidsbybel in hul huis, sê Louw se vrou, Azille.

Sy vertel Servan-Schreiber, ’n wetenskaplike en dokter, het 15 jaar gelede breinkanker opgedoen.

Saam met die mediese wetenskap, het hy besluit, moet die liggaam se natuur­like vermoë om kanker te beveg ook ingespan word.

Servan-Schreiber verduidelik in besonderhede hoe en waarop kankerselle floreer, soos onder meer witmeel en verfynde suiker, en watter voedingstowwe die groei daarvan teëwerk.

“Dit draai alles om die liggaam se immuunstelsel en hoe om dit op te bou. Kankerselle is in ons almal teenwoordig en ons moet verhinder dat dit floreer,” sê Azille.

Oor witsuiker en witmeel voel Rob sterk. “Los dit uit. Dis dodelik.”

 

Uitreksel uit die Rapport 12/2/2010

Keywords: health supplements, Herbal Capsules, lose weight, Natural Healing, Natural Products, weight loss

Contact Your Health Shop ( Vergottini's Health )

Website - None provided

Email

Print this page

Share

Other news and updates from Your Health Shop ( Vergottini's Health )

08-25-2013

Toenail and Nail fungus Video co.za

Toenail Nail health in south africa


06-05-2013

Beetroot Immune Booster Powder Capsules

Beetroot Powder Immune Capsules. R 89.00 The best immune booster capsules. 60 X 500mg Beetroot with other immune booster


05-15-2013

Bors Velkanker en ander en Borrie Turmeric Benefits

Dr. Bharat Aggarwal, Ph.D.Professor, Department of Experimental Therapeutics, Division of Cancer Medicine, The University of Texas M.D. Anderson Cancer


05-06-2013

Cayenne Pepper Capsules Wholesale Prices / Groothandel Pryse Alle kruie kapsules

Rooipeper, Cayenne Pepper, Borrie, Turmeric, Gemmer, Ginger, Kaneel, Cinnamon, Garlic, Knoffel en ander kruie produkte teen Groothandel ( Wholesale )


04-09-2013

Vel Kanker en Natuurlike Produkte? All Healing Cream. Skin Cancer

Vel kanker en natuurlike hulp. Skin Cancer and natural treatment. Vergottini's Health


04-08-2013

Pets Health With Brewers Yeast Plus. Pets Herbal Health

New Brewers Yeast Plus Pets Herbal Health Range !!


03-29-2013

Erectile Dysfunction Men. Ereksie probleme mans.

Special, Seks Spesiaal, only for 2 weeks !!!! First time in South Africa!! New Herbal Formulation Penis Seksuele Stimulant.


03-29-2013

Urinary Track Problems Infections, Ginger, Cinnamon and Garlic Capsules

Excellent herbal combination to treat Urinary Track Infections  and Problems 90 X 500mg Ginger + Cinnamon + Garlic Capsules


03-15-2013

Candida and Chronic Fatigue Syndrome

Candida over-growth and Chronic Fatigue Syndrome can bothpresent with confusingly similar symptoms, such as long-term debilitatingmental and physical fatigue,


01-01-2013

The Healing Power of Herbs in Indian Curry.

Start a new life with Indian Herbs used in Indian Curry. Healthy lifestyle!!


09-04-2012

Can curcumin ( borrie) & Vitamin D3 Reverse Alzheimer's Disease Progression?

Both vitamin D and curcumin, the pigment that gives spicy turmeric its yellow-orange color,have been shown to help fight Alzheimer's


06-30-2012

Kaneel & Suikersiekte, Cinnamon and Diabetes

Kaneel Gesondheids Voordele, Kliek op adres onder!! Cinnamon Great Health Benefits!! http://www.care2.com/greenliving/10-surprising-health-benefits-of-cinnamon.html


Cayenne Pepper, Rooipeper Health Benefits from Your Health Shop ( Vergottini's Health ) thumbnail
06-26-2012

Cayenne Pepper, Rooipeper Health Benefits

Click on this link You can buy all your Cayenne and other Herbal Medical Herbs from us. We post


Cumin,  Komyn Gesonheid Benefits Voordele from Your Health Shop ( Vergottini's Health ) thumbnail
06-26-2012

Cumin, Komyn Gesonheid Benefits Voordele

Vergottini’s Health Health Benefits of Cumin Seeds Komyn Saad Gesondheids voordele. Cumin has innumerable health benefits: 1.Improves Digestion and


Hard Heart Facts from Your Health Shop ( Vergottini's Health ) thumbnail
03-08-2012

Hard Heart Facts

Take care of you Heart with Cayenne Pepper!!