Produkte - Produkte - FigFun Fig Preserves

By: Figfun  11-11-2011

Droë vye happie..

Droë vye happies. Verpakking 80g. Bestanddele: vye (geen suiker bygevoeg).

Droë vye

Droë vye. Verpakking 100g en 250g. Bestanddele: Vye (geen suiker bygevoeg).

Jogurt heel vye

Jogurt heel vye. Verpakking 80g. Bestanddele: vye en jogurt.

Jogurt vye en g..

Jogurt vye en grenadella. Verpakking 80g. Bestanddele: Vye, grenadella, suiker en jogurt.

Sjokolade heel ..

Sjokolade heel vye. Verpakking 80g. Bestanddele: vye en sjokolade.

Vye en grenadel..

Vye en grenadella happies asook 'n paar met jogurt om. Verpakking 80g. Bestanddele: vye, grenadella en suiker.

Vyekonfyt

Vyekonfyt. Verpakking 375ml en 125ml. Bestanddele: Vye, suiker, water, suurlemoensap en gemmer.

Vye in stroop

Vye in stroop. Verpakking 250ml en 125ml. Bestanddele: Vye, water, suiker, suurlemoensap, gliserien, gemmer en sout.

Vye en grenadel..

Vye en grenadella konfyt. Verpakking 375ml en 125ml. Bestanddele: vye, grenadella, suiker, water, suurlemoensap en gemmer.

Vye en lemoenko..

Vye en lemoenkonserf. Verpakking 250ml en 125ml. Bestanddele: Vye, suiker, water, lemoen, rosyntjies en pekanneute.

Vyestroop

Vyestroop. Verpakking 125ml. Bestanddele: vye, water, suiker, suurlemoensap, gemmer, gliserien en sout.

Vyeblatjang

Vyeblatjang. Verpakking 250ml. Bestanddele: vye, suiker, uie, asyn, sout, peper, speserye en mieliemeelblom

Vye en grenadel..

Vye en grenadella blatjang. Verpakking 250ml. Bestanddele: Vye, suiker, uie, asyn, sout, grenadella, peper, speserye, mieliemeelblom.

Vye en sonneblo..

Vye en sonneblomsmeer. Verpakking 125ml. Bestanddele: Vye, suiker, rooibostee, asyn, pekanneute, sonneblomsaad, peper en gemmer.


Contact Figfun

Email - none provided

Print this page

Share

Other products and services from Figfun

11-11-2011

Products - Products - FigFun Fig Preserves

Figs, water, sugar, lemon juice, glicerine, ginger and salt. Figs, sugar, water, lemon juice and ginger. Figs, grenadella, sugar and yoghurt. Ingredients: Figs (no sugar added).


11-11-2011

Gallery - Festivals & Markets

Ansa and Hetta at the Figfun exhibit at the Good Food and Wine Festival in the CTICC in Cape Town in May 2011. The exhibit of Figfun at the first Vintage Ideas Festival at Simondium's Country Lodge in April 2011. Ansa and Hetta at the first Love-A-Fair market at De Doorns on 12 February 2011. Petro and Karin at the Figfun exhibit at Vintage Ideas.