Die Gesondheidsgesin

Phone: 014 736 6676

Email business

www.verslank.net

Website

Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.

Die Gesondheidsgesin
Category: Alternative Medicine

Key contact details for Die Gesondheidsgesin
Phone
014 736 6676
Email
Email business
Website
www.verslank.net
Address
Posbus 3575, Bela Bela Limpopo, 0480
 
Health Care

weight loss

Skin Care

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

Goeie gesondheid en lewenskwalitiet staan op drie pilare. 'n Gebalanseerde dieet, gereelde matige oefening en 'n sinvolle verhoudingslewe verrig wondere vir enige mens. Oorgewig kom gewoonlik outomaties onder beheer as hierdie drie elemente in plek is. Ons doelwit is om self te groei in liefde en omgee, en om ander deur voorbeeld en mentorskap te help om meer balans in hul lewens in te bou. Die Evangelie is vir die hele mens in al sy fasette van mens-wees bedoel. Die Skepper, wat deur Sy gees in ons woon, weet wat ons nodig het nog voordat ons vra. Hy wil vir ons alles in oorvloed gee, maar eers moet ons leer om gehoorsaam te wees aan die opdragte in sy Woord, ook wat ons fisiese liggame betref.

Gratis pH toets en spesiale aanbod op Ultragard

Bestel jou Analise en jou Ultragard Nou Laat weet ons indien ons vir jou 'n gratis Lewenstylanalisevorm en pH toetsstel kan aanstuur om jou te help om jou pH te monitor en indien nodig, reg te stel. Stuur jou posadres saam. Om Ultragard teen 'n eenmalige spesiale prys te ontvang, betaal R177

Expires: 1st January 2100

  • Business profile

  • Gratis pH toets en spesiale aanbod op Ultragard

    Bestel jou Analise en jou Ultragard Nou Laat weet ons indien ons vir jou 'n gratis Lewenstylanalisevorm en pH toetsstel kan aanstuur om jou te help om jou pH te monitor en indien nodig, reg te stel. Stuur jou posadres saam. Om Ultragard teen 'n eenmalige spesiale prys te ontvang, betaal R177

    Expires: 1st January 2100

Die Gesondheidsgesin's Keywords

Health Care | weight loss | Skin Care | Natural Products | lose weight | health supplements | weight management | Nutritional Supplements | Alternative Medicine | Natural Healing | diet | Dieet