Ons Kontrei streekskoerant

Print

Is this your business? Update now

Contact details

Address: Sentraalstraat no 8 Sentraalstraat Sentraalstraat, Vredendal, Western Cape 8160
Tel: (02) 7213 2074
Fax: (02) 7213 2075
http://www.onskontrei.co.za
Email|Directions

About Ons Kontrei streekskoerant

Ons is 'n weeklikse koerant in Vredendal wat elke Vrydag versprei word met 'n leserstal van ongeveer 25 000 het.  Ons verspreidingsarea strek vanaf Cirusdal in die Suide tot by Springbok en Alexanderbaai in die Noorde.  In die Weste begin ons by Lambertsbaai en strek tot in Calvinia in die Ooste.  In kort, die hele Namaqualand.  Ons bestaan reeds 40 jaar en is bekend by oud en jonk.  Ons streef daarna om 'n objektiewe, geloofwaardige, volledige en betroubare bron van inligting te wees wat die belange van ons lesers en adverteerders eerste stel.

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[397972]