OMEGA BESTUURSKOOL

Print

Is this your business? Update now

Contact details Are these details correct?

Address: 5 WAGNER STREET, Brackenfell, Cape Town 7560
Tel: 021 981-9700

No telemarketers, please

http://www.omegadrivingschool.co.za
Email Business

About OMEGA BESTUURSKOOL

Omega bestuurskool bestaan sedert 1988. Omega Bestuurskool streef daarna om gehalte diens te verskaf. Al Omega Bestuurskool se instrukteurs is tot die hoogste standaard opgelei om net die beste K53 opleiding te verskaf.By Omega Bestuurskool kan jy verseker wees dat ons vir jou die K53 so maklik as moontlik te maak.Omega Bestuurskool se sukses hang van jou sukses af, dus sal Omega Bestuurskool daarna streef dat jy jou K53 bestuurstoets die eerste keer slaag.Omega Bestuurskool het sy eie K53 parkeerarea waar enige persoon parkering op sy eie kan oefen teen n baie lae tarief.

Omega Bestuurskool bied spesiale pakette aan. Skakel ons gerus vir meer inligting.

Leerlinglisensie-klasse word Dinsdae en Donderdae aangebied 18:45 in jeuglokale van Heidekoppie Gemeente, Proteahoogte, Brackenfell.

Kantoor-ure 08:00 - 17:00

Tel: 021 981-9700 / 021 975-8700

Map

Opening hours

Mon - Thu
7:00 AM - 7:00 PM
Fri
7:00 AM - 5:00 PM
Sat
7:00 AM - 1:00 PM
Sun
Closed

Small Business Hub

Sharing tips, ideas and advice to help grow your small business.

View the Small Business Hub

Your profile without ads

Have you considered upgrading to Hotfrog AdVantage? No competitor advertising means exclusive focus on your business. You take centre stage.

Find out more

[1066874]