Funane Wildsplaas

Website

Clicking the above link will take you to a website that is not operated by Hotfrog. Hotfrog is not responsible for the content or availability of linked sites.

Funane Wildsplaas
Category: Fishing

Key contact details for Funane Wildsplaas
Email
Email business
Website
www.funane.co.za
Address
Plaas Liefling, Funane, Beestekraal, Brits, 0250
 
self catering accommodation

Fishing

game reserve

0 Customer reviews
Write a review
Business profile

Funane Wildsplaas te Beestekraal, Brits
Kom geniet n lekker naweek wegbreek of vakansie op die wildsplaas. Ongeveer 100km van Pretoria.4 x 4-bed chalets. Volledig toegerus, badkamer en kombuis. Enkel beddens. Linne is beskikbaar op aanvraag teen n bedrag. braai geriewe.
1 x dubbelbed houthuis op damwal. Volledig toegerus, kombuis en badkamer geriewe. Linne is beskikbaar op aanvraag teen n bedrag. braai geriewe.
10 x Tent- en karavaan staanplekke. Elk met eie kragpunt, braaier, lig en water. Ablusie geriewe beskikbaar. Groot swembad en lapa en boma geriewe beskikbaar. Maksimum van 6 persone per staanplek.
Pryse op aanvraag. Skakel Heleen op 082 372 9920 of epos [email protected]

  • Business profile

Funane Wildsplaas's Keywords

self catering accommodation | Fishing | game reserve | hiking | Game Drives | mountain biking | Chalets | Accomodation | Family | game